語系:
繁體中文
English
說明(常見問題)
回圖書館首頁
手機版館藏查詢
登入
回首頁
切換:
標籤
|
MARC模式
|
ISBD
FindBook
Google Book
Amazon
博客來
Strategic Planning as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School.
紀錄類型:
書目-電子資源 : Monograph/item
正題名/作者:
Strategic Planning as an Aspect of School Management :/
其他題名:
Implication for Whole School.
作者:
Manganyi, Musa Michael.
面頁冊數:
1 online resource (109 pages)
附註:
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
Contained By:
Masters Abstracts International83-05.
標題:
Teaching. -
電子資源:
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28331548click for full text (PQDT)
ISBN:
9798738689888
Strategic Planning as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School.
Manganyi, Musa Michael.
Strategic Planning as an Aspect of School Management :
Implication for Whole School. - 1 online resource (109 pages)
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2001.
Includes bibliographical references
Die veranderende omgewing het 'n behoefte aan strategiese beplanning teweeg gebring. Verder noodsaak die veranderende omgewing 'n proaktiewe bestuursbenadering vir topbestuur in vele organisasies. Dit is duidelik dat die veranderinge in die ekonomiese, tegnologiese en sosiale omgewings ook die skool beinvloed het. Hierdie veranderinge in hierdie omgewings het die skool binnegedring, en daarom is daar 'n behoefte aan strategiese beplanning aangesien menige skole sonder doelstellings en doelwitte is wat aan hulle rigting ten opsigte van die toekoms moet gee.Hoofstuk een gee 'n inleiding ten opsigte van die navorsingstema en voorsien die agterground tot die navorsing. Die probleem word ontleed en die navorsingsmetode word beskryf. Die volgende konsepte word uitgeklaar: beplanning, strategiese beplanning, skoolbestuur en skoolontwikkeling. 'n Duidelike afbakening van die ondersoek word ook voorsien.In hoofstuk twee word 'n relevante literatuurstudie onderneem om stategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasies daarvan vir heelskool-ontwikkeling word bespreek. Die onderwerpe wat bespreek word, is:vlakke van strategiese beplanning;die skool se rolspelers in strategiese beplanning;die visie van die skool;ontleding van die eksterne omgewing;ontleding van die interne omgewing;strategiese implementering;en laastensstrategieeeIn hoofstuk drie word die ontwerp van die navorsingsinstrument asook die empiriese ondersoek hanteer. 'n Vraelys is ontwikkel om die persepsies van onderwysers ten opsigte van strategiese beplanning as 'n aspek van bestuur en die implikasie daarvan vir heelskoolontwikkeling to bepaal.Hoofstuk vier verduidelik die reeks enkelvariante statistiese toetse wat gebruik is om die verskillende hipoteses ten opsigte van die response van onderwysers se persepsies van heelskool-ontwikkeling to toets. In hoofstuk vyf is die volgende aspekte hanteer: 'n kort opsomming van die projek oor strategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasie daarvan vir heelskool-ontwikkeling;belangrike bevindings op grond van hoofstuk twee, drie en vier;aanbevelings vir verdere navorsing gebaseer op die ondersoek na strategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasies daarvan vir heeskoolontwikkeling; en laastens'n kort gevolgtrekking.
Electronic reproduction.
Ann Arbor, Mich. :
ProQuest,
2023
Mode of access: World Wide Web
ISBN: 9798738689888Subjects--Topical Terms:
517098
Teaching.
Index Terms--Genre/Form:
542853
Electronic books.
Strategic Planning as an Aspect of School Management : = Implication for Whole School.
LDR
:05764nmm a2200349K 4500
001
2361333
005
20231019120557.5
006
m o d
007
cr mn ---uuuuu
008
241011s2001 xx obm 000 0 eng d
020
$a
9798738689888
035
$a
(MiAaPQ)AAI28331548
035
$a
(MiAaPQ)Johannesburg9432
035
$a
AAI28331548
040
$a
MiAaPQ
$b
eng
$c
MiAaPQ
$d
NTU
100
1
$a
Manganyi, Musa Michael.
$3
3701992
245
1 0
$a
Strategic Planning as an Aspect of School Management :
$b
Implication for Whole School.
264
0
$c
2001
300
$a
1 online resource (109 pages)
336
$a
text
$b
txt
$2
rdacontent
337
$a
computer
$b
c
$2
rdamedia
338
$a
online resource
$b
cr
$2
rdacarrier
500
$a
Source: Masters Abstracts International, Volume: 83-05.
500
$a
Advisor: Grobler, B. R.
502
$a
Thesis (M.Ed.)--University of Johannesburg (South Africa), 2001.
504
$a
Includes bibliographical references
520
$a
Die veranderende omgewing het 'n behoefte aan strategiese beplanning teweeg gebring. Verder noodsaak die veranderende omgewing 'n proaktiewe bestuursbenadering vir topbestuur in vele organisasies. Dit is duidelik dat die veranderinge in die ekonomiese, tegnologiese en sosiale omgewings ook die skool beinvloed het. Hierdie veranderinge in hierdie omgewings het die skool binnegedring, en daarom is daar 'n behoefte aan strategiese beplanning aangesien menige skole sonder doelstellings en doelwitte is wat aan hulle rigting ten opsigte van die toekoms moet gee.Hoofstuk een gee 'n inleiding ten opsigte van die navorsingstema en voorsien die agterground tot die navorsing. Die probleem word ontleed en die navorsingsmetode word beskryf. Die volgende konsepte word uitgeklaar: beplanning, strategiese beplanning, skoolbestuur en skoolontwikkeling. 'n Duidelike afbakening van die ondersoek word ook voorsien.In hoofstuk twee word 'n relevante literatuurstudie onderneem om stategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasies daarvan vir heelskool-ontwikkeling word bespreek. Die onderwerpe wat bespreek word, is:vlakke van strategiese beplanning;die skool se rolspelers in strategiese beplanning;die visie van die skool;ontleding van die eksterne omgewing;ontleding van die interne omgewing;strategiese implementering;en laastensstrategieeeIn hoofstuk drie word die ontwerp van die navorsingsinstrument asook die empiriese ondersoek hanteer. 'n Vraelys is ontwikkel om die persepsies van onderwysers ten opsigte van strategiese beplanning as 'n aspek van bestuur en die implikasie daarvan vir heelskoolontwikkeling to bepaal.Hoofstuk vier verduidelik die reeks enkelvariante statistiese toetse wat gebruik is om die verskillende hipoteses ten opsigte van die response van onderwysers se persepsies van heelskool-ontwikkeling to toets. In hoofstuk vyf is die volgende aspekte hanteer: 'n kort opsomming van die projek oor strategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasie daarvan vir heelskool-ontwikkeling;belangrike bevindings op grond van hoofstuk twee, drie en vier;aanbevelings vir verdere navorsing gebaseer op die ondersoek na strategiese beplanning as 'n aspek van skoolbestuur en die implikasies daarvan vir heeskoolontwikkeling; en laastens'n kort gevolgtrekking.
520
$a
The changing environment has brought about a need for strategic planning. Furthermore, the changing environment necessitates a proactive management approach for top management in many organizations. It is clear that the changes in the economic, technological and social environments have also affected the school. These changes in these environments have penetrated the school, and therefore there is a need for strategic planning as many schools are without objectives and goals that should give them direction regarding the future.Chapter one gives an introduction to the research theme and provides the background to the research. The problem is analyzed and the research method is described. The following concepts are clarified: planning, strategic planning, school management and school development. A clear demarcation of the investigation is also provided.In chapter two, a relevant literature study is undertaken to discuss strategic planning as an aspect of school management and its implications for whole school development. The topics discussed are:levels of strategic planning;the school's role players in strategic planning;the vision of the school;analysis of the external environment;analysis of the internal environment;strategic implementation; and finallystrategyChapter three deals with the design of the research instrument as well as the empirical investigation. A questionnaire was developed to determine the perceptions of teachers regarding strategic planning as an aspect of management and its implication for whole school development.Chapter four explains the series of single-variate statistical tests that were used to test the different hypotheses regarding the responses of teachers' perceptions of whole-school development. In chapter five, the following aspects were dealt with:a brief summary of the project on strategic planning as an aspect of school management and its implication for whole-school development;important findings based on chapter two, three and four;recommendations for further research based on the investigation into strategic planning as an aspect of school management and its implications for high school development; and finallya brief conclusion.
533
$a
Electronic reproduction.
$b
Ann Arbor, Mich. :
$c
ProQuest,
$d
2023
538
$a
Mode of access: World Wide Web
650
4
$a
Teaching.
$3
517098
650
4
$a
Decision making.
$3
517204
650
4
$a
Education.
$3
516579
655
7
$a
Electronic books.
$2
lcsh
$3
542853
690
$a
0515
690
$a
0454
710
2
$a
ProQuest Information and Learning Co.
$3
783688
710
2
$a
University of Johannesburg (South Africa).
$3
3555351
773
0
$t
Masters Abstracts International
$g
83-05.
856
4 0
$u
http://pqdd.sinica.edu.tw/twdaoapp/servlet/advanced?query=28331548
$z
click for full text (PQDT)
筆 0 讀者評論
館藏地:
全部
電子資源
出版年:
卷號:
館藏
1 筆 • 頁數 1 •
1
條碼號
典藏地名稱
館藏流通類別
資料類型
索書號
使用類型
借閱狀態
預約狀態
備註欄
附件
W9483689
電子資源
11.線上閱覽_V
電子書
EB
一般使用(Normal)
在架
0
1 筆 • 頁數 1 •
1
多媒體
評論
新增評論
分享你的心得
Export
取書館
處理中
...
變更密碼
登入